BWB REMEMBERS THE BOOKS OF OUR CHILDHOOD (3 OF 3)
The third and final part in our Children’s Book Week series on the books that BWB employees remember from their childhood. Don’t forget...
by Jan Heunis
Hello, I'm an eBook ATTENTION : This item is an eBook. It is for use with various eBook readers, it is not a physical book. eBooks are available for downloaded immediately after you've gone through the checkout process.
Condition:
This item will be downloaded electronically after checkout.
In Die Binnekring dink Jan Heunis terug aan die laaste jare van wit oorheersing in Suid-Afrika deur sy snydende sketsing van sleutelfigure soos Frederik van Zyl Slabbert, PW Botha, Hernus Kriel, Kobie Coetsee, Dennis Worrall en Roelf Meyer, sowel as weergawes van gebeure soos die ondertekening van die Nkomati-verdrag, PW Botha se Rubicon-toespraak en die CODESA-onderhandelinge. Hy vertel van baie dinge wat agter die skerms plaasgevind het, professioneel sowel as persoonlik, en beskryf hoe die Nasionale Party uiteindelik in onderhandelinge met die ANC uitoorlê is namate Suid-Afrika uit die duister van n halfeeu van Nasionalistiese regering beweeg het. Jan Heunis, die seun van die Nasionale Party-politikus en Kabinetminister Chris Heunis, was nooit self n politikus nie, maar sy posisie as die staat se hoof-regsadviseur in die Kantoor van die Staatspresident onder P.W. Botha, het vir hom unieke insig in die gebeure van die tyd gegee. Hy het later n invloedryke rol gespeel in die veelparty-onderhandelinge wat tot die Grondwet van 1996 gelei het.
Our best deal on used books 3 for $10 and just $3 each additional book. Shop and Save
We match every book you purchase with a book donation. Learn more »
Gift Certificate = Happy Friend + Books donated to families in need Make Someone Happy »